Tuesday, 11 December 2007

Uiteindelik kry ek n tydjie!!!


Hallo! Hallo!

Sjoe, ek het Laaaank terug n post gelos! Osn het n personnel tekort gehad hier by die werk. Met ander woorde ek moes my werk en 2 ander se werk gedoen het. So daar was maar baie min tyd vi blog.

My suster het ok n rukkie by my gekuier.Was baie lekker.

Wie van julle ken vir "FACEBOOK" ?? Ek is soooooooooooo verslaaf daaraan, dis iets vreesliks. Maar dis so goeie geleentheid om al jou ou skoolpelle en niggies en nefies met wie jy kontak verloor het , weer te kan gesels.

Ek moet alweer waai. Ons maak die 14de toe , en daar is nog n berg werk!!

p.s. More vertel ek julle van my NUWE BABA Kattie!!!

3 comments:

Chantie said...

Sjym, man, dis nie lekker om ekstra werk te doen nie, word seker nie daarvoor betaal nie,ne?!

Ons sluit die 21ste. Kan nie wag nie!

Geniet jou vakansie. Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar!

Kersfeesgroete
Chantel

Chantie said...

HAPPY NEW YEAR!!

Anonymous said...

You write very well.