Wednesday, 16 January 2008

Sjoe . . Dis n nuwe Jaar en als!

Eerste goed eerste! Voorspoedige nuwe jaar aan almal wat my blog gesoek!

Ek het laas gese ek gaan vertel van my pragtige kattie , Levi



Hy is so pragtig. n Regte stout kind!






Ek het vi Levi by die werk gekry, Uitgeteer en verskrik , skaars die helfde van my hand se grote.Daar het my onmiddelik in my hart gekruip.Hy het n maagvirus gehad (wat ek amper te laat besef het!!!) Dr toe . . . tot op datum R1500.00 later. Kattie is n week later gesond gewees en die pragtigeste dingetjie OOIT.En HY besef hy is my baas. Dis SY bed , SY sitkamerbank , SY vertrekke om te speel. Alles syne , tot ek. Maar as dit 10 uur raak en ek die ligte begin afsit , weet hy gou om te kom inkruip by sy ma.

Vertel my van julle "straat diere" wat toe alles geraak het...

3 comments:

Chantie said...

Hi, het nie 'n "straat-kind" nie, maar my hond het wel al die "straat" ingevaar! En was weg vir 3 weke, maar het weer sy pad teruggevind. Bly jy is terug!

Anonymous said...

Hey, waar is jy?

Anonymous said...

Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.