Monday, 27 August 2007

My eerste Tree in "Cyberspace"

Hallo daar!

Dis my eerste tree in "cyberspace".Groot en gevaarlike wereld daar buite! Daai waarteen jou ma jou gewaarsku het toe jy klein was.Hier wil ek net myself wees en myself geniet. Ek lees al n geruime tydjie ander se blogs en het gedink HIER kan ek ook net myself wees en dalk n verskil maak vir ander mense of dalk net iemand se dag te maak.Soos n dagboek wat jy vir die onbekende gee om te lees. Ek is nie famous nie.Ek is nie mooi nie .Ek is net ek.

3 comments:

Anonymous said...

Welkom!!!!hoop jy ga hope pret he!!!

Anonymous said...

Baie welkom in die blogosfeer!!! Geniet dit, maar onthou dit is uiters verslawend.

Beertjie said...

Baie Dankie!Ek sukkel maar nog , maar met julle hulp sal ek ook vi julle kan wys hoe ek lyk ensv.